Marlene Schoeman, die kolwyntjiekoningin van Ladybrand, se towerskeppings spruit uit jare se ondervinding en nie uit boekekennis nie. Kuns was nog altyd ʼn integrale deel van haar lewe en sy deel gereeld haar kennis van 46 handwerk-dissiplines. Vooraanstaande bakkerye maak gereeld van haar vernuf gebruik vir die skepping van versierings vir hulle top-kliënte. Marlene beskou haarself as ʼn suikerkunstenaar wat graag haar passie met ander wil deel in ʼn reeks gebruikersvriendelike boeke.

Marlene Schoeman

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.