Shayna Olivier is ʼn beeldende kunstenaar met ʼn passie vir die natuur en diere. Sy werk meestal in waterverf en potlode en skep droomagtige kunswerke wat meestal haar bogenoemde passie uitbeeld. Sy het grootgeword in die klein vissersdorpie Heroldsbaai waar haar verbeelding en liefde vir die natuur ontwikkel het. Sy het haar eie kunsonderneming, Shayna Paints opgebou, en vandag maak sy kunswerke vir mense van regoor die wêreld en alle lewensterreine. Shayna woon in Helderberg saam met haar verloofde en seuntjie.

Shayna Olivier (Illustreeder)

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.