As leser, skrywer én redakteur bestaan An-Mari do Carmo se hele lewe uit boeke - en 'n ongesonde hoeveelheid koffie. Sy is ook baie lief vir diere, cosy gaming en rampflieks. As laat-gediagnoseerde outistiese en ADHD-vrou is sy effens obsessief oor neurodiversiteit. Toe als groen was (2022) is An-Mari se debuutjeugverhaal, wat gebaseer is op haar grootwordjare in ʼn kultus. Dit is met die Desmond Tutu-Gerrit Brandprys vir debuutwerk bekroon. Sy het ook al twee ATKV Kinderboektoekennings ontvang. Sy woon tans in Klerksdorp saam met haar man Walter, 'n wetenskaponderwyser, en hulle twee hondekinders.

An-Mari do Carmo

Filter
Stel ascending direction

3 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Net na die storm (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R160,00
  2. Net na die storm
    Rating:
    0%
    R190,00
  3. Toe als groen was (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R245,00
Filter
Stel ascending direction

3 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys