Alet Steenkamp woon in Pretoria saam met haar man Nic, haar seun, Adriaan, en dogter, Christine. Sy is ’n Afrikaansonderwyseres in die hoërskool, maar hou nie nou skool nie. Sy is mal oor donker sjokolade, tienerboeke lees, skryf en rock- en alternatiewe Afrikaanse musiek. Sy hou baie van diere en tuinmaak, en kyk graag goeie flieks. Nerine Ahlers en Alet Steenkamp is as skrywerspan die skeppers van die gewilde SSS-reeks, asook die enkeltitel-tienerboeke Liefde is … en Ek+Jy. Selfone, skelms en sjokolade is in 2007 met ’n ATKV-Kinderboektoekenning bekroon, en in 2011 palm dié gedugte duo nog ’n ATKV-Kinderboektoekenning in met Liefde is...

Alet Steenkamp

Filter
Stel ascending direction

13 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Sepiesterre, sokkies en skobbejakke (EPUB)
    Rating:
    0%
    R153,00
  2. Selfone, skelms en sjokolade (EPUB)
    Rating:
    0%
    R153,00
  3. Soene, sonroom en seestrome (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R145,00
  4. Ek + jy (EPUB)
    Rating:
    0%
    R157,00
  5. Seesand, sonbrille & smokkelaars (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R145,00
  6. Op die maat van Maya (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R187,00
  7. SSS-Omnibus 1 (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R230,00
  8. Liefde is ... (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R153,00
  9. Weg (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R170,00
  10. SSS-omnibus 2 (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R230,00
  11. Op die maat van Maya
    Rating:
    0%
    Gewone prys R220,00 Spesiale prys R55,00
  12. SSS-omnibus 2 (Seesand,Spoke; Skaduwees; Soene)
    Rating:
    0%
    R270,00
  13. SSS-omnibus 1 (Selfone; Smse; Sepiesterre)
    Rating:
    0%
    R270,00
Filter
Stel ascending direction

13 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys