Madelein Stoltz is van baie kleins af lief vir boeke en lees. Sy is in Despatch gebore en het in Port Elizabeth gebly voor haar gesin na Pretoria verhuis het, waar hulle nou al tien jaar woon. Sy het twee seuns en ʼn pragtige skoondogter vir wie sy baie lief is en haar eerste kleinkind, Mia, se verwagte geboortedatum is in Augustus 2015. Sy is lief vir die see, om die soutreuk in te asem en net in die vlak branders te loop. Haar man van dertig jaar bederf haar soms met ʼn kaggelvuur op ʼn koue wintersaand en ʼn koppie tee as sy hard genoeg skimp.

Madelein Stoltz

Filter
Stel ascending direction

8 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Ridder van haar hart (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  2. Liefde in 'n hangkas (EPUB)
    Rating:
    0%
    R81,00
  3. Pierewaaier op haar erf (EPUB)
    Rating:
    0%
    R81,00
  4. Verlief op die baas (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  5. Vonkelwyn en liefde (EBOEK)
    R81,00
  6. Troukoors (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  7. Hart van 'n man (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  8. Nog altyd jy & Haar Valentynsgeskenk (RomanzaLiefde)
    Rating:
    0%
    R35,00
Filter
Stel ascending direction

8 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys