’n Ierse knoop

R280,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779860521
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2026-07-01
Toe die vier Ierse O’Connor-broers, Sullivan, Declan, Liam en Rooney, besluit om ’n volhoubare ontwikkeling op Fynbosbaai te bou, loop hulle hulle vas in Anke Joubert en haar vriendinne, kampvegters vir die omgewing. Anke, ’n akademikus, skryf oor die perlemoenstropers in hul area. Miné du Toit, sosialemedia-beïnvloeder, maak geraas oor bedreigde spesies op sosiale media. Eden Fourie probeer deur haar kuns bewustheid skep oor die broosheid van die Kogelberg-biosfeer. En Lika Bester, ’n skrywer en boekwinkeleienaar, ondersoek die ver-dwyning van ’n skooldogter ’n jaar tevore. Hou dit met die stropery verband? Hoe meer vrae die vriendinne vra, hoe meer dreigemente ontvang hulle. Met die eerste opgrawings van die O’Connor-broers se ontwikkeling, kom hulle op menslike oorblyfsels af. Is dit die vermiste skoolmeisie, of ’n ander slagoffer van vuilspel?
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jul. 2026
Formaat Sagteband
Skrywer Elsa Winckler
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Elsa Winckler