Ben en die groot konsert

R190,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779880369
Format: Sagteband
Publish date: 2026-11-01
In die nuutste boek in die gewilde Ben-reeks, hou Ben se skool 'n groot konsert. Ben moet die hoofrol speel, maar hy voel bang en skaam. Wat as almal vir hom lag? Gelukkig het sy maatjie vir hom goeie raad!
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Nov. 2026
Formaat Sagteband
Skrywer Johann Strauss (Illustreerder), Zuléka Smit
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Johann Strauss (Illustreerder), Zuléka Smit