Irma Joubert is gebore en getoë in die Bosveld (Nylstroom) en het aan UP studeer. Sy begin eers skryf toe sy einde 2004 aftree ná 35 jaar van onderwys. Sy publiseer verskeie artikels en kortverhale in tydskrifte en word in 2005 aangewys as Media24 se “Spesialis Joernalis van die Jaar”. Beide haar Tussen stasies-trilogie en haar Pontenilo-trilogie, asook die eerste boek van haar Oorlogstrilogie, naamlik Immer wes, is in Nederlands vertaal waar dit telkens onder die topverkopers tel. Vier van haar boeke is reeds in Duits vertaal en HarperCollins in Amerika het The girl from the train (Tussen stasies) in 2015 wêreldwyd bekend gestel.

Irma Joubert

Filter
Stel ascending direction

14 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Immer wes (EPUB)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R306,00 Spesiale prys R153,00
  2. Verbode drif (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R268,00
  3. n Beskermengel vir Malene (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  4. Tussen Stasies (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R298,00 Spesiale prys R149,00
  5. Ver wink die Suiderkruis (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R255,00 Spesiale prys R127,50
  6. Veilige hawe (Duet) (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R281,00 Spesiale prys R140,50
  7. Na ’n plaas in Afrika (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R306,00 Spesiale prys R153,00
  8. ’n Beskermengel vir Marlene (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  9. Mentje - Kind van die Pas-Opkamp (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R306,00 Spesiale prys R153,00
  10. Tolbos (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R298,00 Spesiale prys R149,00
  11. Vonkpos vir die hart (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  12. Na ’n plaas in Afrika
    Rating:
    0%
    Gewone prys R330,00 Spesiale prys R82,50
  13. Mentje - Kind van die Pas-Opkamp
    Rating:
    0%
    Gewone prys R330,00 Spesiale prys R82,50
  14. Immer wes