André Krüger is gebore 6 Desember 1963 in Johannesburg, en matrikuleer aan Hoërskool Florida in 1981. By R.A.U. verwerf hy die volgende grade: B.A. (Regte) in 1989, B.A. Honneurs (Filosofie) in 1990, M.A. (Filosofie) in 1993 en B.Proc. in 1996. In 1999 kwalifiseer hy as prokureur, tot hy die beroep verlaat in 2005 om hom ten volle te skaar by die boekbedryf. Hy is die skrywer van twee boeke, Die twee lewens van Dieter Ondracek en Komplot, wat albei baie goed ontvang is deur die media en resensente. Die twee lewens is ook bekroon met die UJ-prys.

André Krüger

Filter
Stel ascending direction

3 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. ‘n Redelike hoeveelheid moeilikheid (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R255,00
  2. Geen Engel Nie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R270,00
  3. ‘n Redelike hoeveelheid moeilikheid
    Rating:
    0%
    R320,00
Filter
Stel ascending direction

3 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys