Pat Stamatélos is in Goodwood in die Kaap gebore. Sy matrikuleer aan die Hoërskool Hottentots-Holland. Haar debuutroman, die topverkoper Kroes, is in 2005 gepubliseer. Sedertdien het Die val van die dice, Die portier, Vier begrafnisse en ’n troue, Madeliefies van staal, Pastoor en My groot vet Griekse egskeiding ook uit haar pen verskyn. Naas romans het sy verskeie kortverhale en kinderboeke gepubliseer en is haar werk vir die Jan Rabie/Rapport-prys en die atkv-prosaprys benoem en in Nederlands vertaal.

Pat Stamatélos

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Aankoms en vertrek (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R185,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys