Mariëtte Wenhold woon op ’n plaas buite Swartruggens saam met, Marius, die liefde van haar lewe. Hulle het twee aantreklike en positiewe seuns wat albei gelukkig getroud is. Sy skilder graag met olie- verf en elkeen van haar skilderye vertel ’n storie. Sy hou haarself ook met pottebakkery en kwiltwerk besig. Sy het ’n passie vir die dinge in die lewe wat kosbaar is en herinneringe skep: familie, goeie vriende, reis, kos, wyn en baie lag. Tussen skoolhou en boervrou wees, skryf sy aan die stories wat vierkanting in haar kop kom nesskrop. Sy is ’n trotse lid van ROSA (Romance Writers of South Africa). In 2021 behaal haar debuut roman, Bosnimf, die tweede plek in ROSA se Sterlitzia toekennings vir ongepubliseerde skrywers.

Mariëtte Wenhold

Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Oktober 2023 4 Romanza (EBOEKE)
    Rating:
    0%
    R319,60 Gewone prys R376,00
  2. Oktober 2023 4 Romanza
    Rating:
    0%
    R374,00 Gewone prys R440,00
  3. Bosnimf
    R110,00
  4. Bosnimf (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R94,00
Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys