Antjie Krog is in die Vrystaat gebore en het daar grootgeword. Sy was die redakteur van die tydskrif Die Suid-Afrikaan en het later jare as ’n radiojoernalis gewerk wat die Waarheids-en-versoeningskommissie se verhore gedek het. Sy het ook vir verskeie koerante en joernale geskryf. Antjie het die grootste pryse gewen in byna al die genres en media waarin sy gewerk het: poësie, niefiksie en vertaling. Maar sy het hoofsaaklik as ’n digter geleef. Haar bekende poësieversamelings vir kinders is Vetplantfeetjies en Fynbosfeetjies.

Antjie Krog (Samesteller)

Antjie Krog
Filter
Stel ascending direction

7 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Spienekelientjies: Taalmusiek vir kleintjies (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R220,00
  2. Spienekelientjies: Taalmusiek vir kleintjies
    Rating:
    0%
    R260,00
  3. Binnerym van bloed (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R370,00
  4. Kombuistaal
    R260,00
  5. Kombuistaal (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R220,00
  6. Mixtape van die liefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R170,00
  7. Mixtape van die liefde (digbundel)
    R200,00
Filter
Stel ascending direction

7 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys