Melanie werk al vir langer as vyftien jaar in die wêreld van kommunikasie, hetsy in druk- of in oudiovisuele medium. Na haar universiteitsopleiding op Potchefstoom, vind sy haar terstond in die kleurryke wêreld van televisie. Sy was vir jare lank voltyds bedrywig by The Northen Review in Polokwane, as joernalis en leefstylredakteur. Sy was vir ses jaar deel van die DEKAT-tydskrif en die DEKAT-TV-program, wat uit die tydskrif gespruit het. Op die oomblik doen sy werk op vryskutbasis. Sy het ʼn passie om nuwe maniere van storievertel te ondersoek en te sien hoe stories en mense aanmekaar kan aanvul en vasweef. Die Magriet-reeks is gebaseer op die ware avonture van die skrywer se dogter, Nin, en haar hoenders, Matilda en Siena.

Melanie Tait

Filter
Stel ascending direction

7 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Magriet en Billie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R60,00 Spesiale prys R30,00
  2. Magriet se eierbesigheid (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R60,00 Spesiale prys R30,00
  3. Magriet hou konsert (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R60,00 Spesiale prys R30,00
  4. Magriet en Billie
    Rating:
    0%
    Gewone prys R65,00 Spesiale prys R16,25
  5. Magriet se eierbesigheid
    Rating:
    0%
    Gewone prys R65,00 Spesiale prys R16,25
  6. Magriet hou konsert
    Rating:
    0%
    Gewone prys R65,00 Spesiale prys R16,25
  7. Magriet die stadshoender
    Rating:
    0%
    R65,00
Filter
Stel ascending direction

7 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys