Serena Steyn is versot op lees en verslind alle boeke wat oor haar pad kom. Sy hou veral van ’n goeie liefdesverhaal, en lees graag ook speurverhale en boeke oor die natuur. Sy en haar man is lief vir die see en die Bosveld. Hulle bly al ’n geruime tyd in die Oos-Rand waar sy op verskeie vlakke betrokke is in die gemeenskap en ook haar passie vir mense uitleef. Albei is lief vir diere en kyk graag sport, veral rugby en gholf, en natuurprogramme. Serena skryf reeds van jongs af en gee ook leiding aan ontluikende skrywers. Haar gunsteling-inkopieplekke is boekwinkels, skryfbehoeftewinkels en kwekerye.

Serena Steyn

Filter
Stel ascending direction

8 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Liefde is vuur - Omnibus (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R153,00
  2. Kupido van die kruine (EPUB)
    Rating:
    0%
    R81,00
  3. Liefde vir 'n woudprins (EBOEK)
    R81,00
  4. Towerliefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  5. Eilandvuur (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  6. Sonskynmeisie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  7. Dierbare diktator (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  8. Waterprins (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
Filter
Stel ascending direction

8 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys