David Griessel is een van die opwindendste jong kunstenaars in Suid-Afrika. Sy werk word gekenmerk deur ’n opwindende mengsel van dagdrome, vreemde kreature, humor en melancholie. Hy het al aan verskeie groep- en solo-uitstallings deelgeneem, en sy illustrasies pryk in kinderboeke soos Wendy Maartens se Die beste Suid-Afrikaanse spookstories. David is in Bloemfontein gebore en getoë, waar hy ’n B.A.-graad in Skone Kunste aan die Universiteit van die Vrystaat voltooi het. Hy woon tans in Kaapstad en is ’n vryskutkunstenaar

David Griessel (Illustreerder)

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.