Rina Cilliers woon saam met haar eggenoot op Hartenbos, sogenaamd afgetree. Sy was bevoorreg om voltyds ma (van vier kinders) en tuisteskepper te wees, het al vele kere in haar lewe op verskeie plekke gebly, maar hulle kinders het hoofsaaklik skole en universiteit in Pretoria bygewoon, waar hulle vir 25 jaar gebly het, en daarna Kaap toe en toe Greyton toe wat die punt van haar hart was. Buiten ma en vrou wees, is haar lewe interessant, kreatief en bowenal, positief; dis in hierdie gees wat hulle ’n hegte familie gevorm het.

Rina Cilliers

Filter
Stel ascending direction

18 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Tango met 'n twist
    Rating:
    0%
    R100,00
  2. Tango met 'n twist (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R85,00
  3. April 2023 4 Romanza (EBoeke)
    Rating:
    0%
    R169,96 Gewone prys R340,00
  4. Matrone op 'n Harley (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R85,00 Spesiale prys R49,99
  5. April 2023 4 Romanza
    R272,00 Gewone prys R400,00
  6. Matrone op 'n Harley
    Gewone prys R100,00 Spesiale prys R80,00
  7. Desember 2021 4 Romanza (EBOEKE)
    Rating:
    0%
    R199,96 Gewone prys R340,00
  8. Locum op ski's
    Gewone prys R100,00 Spesiale prys R50,00
  9. Locum op ski's (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R85,00 Spesiale prys R49,99
  10. October 2022 4 Romanza (E-Boeke)
    Rating:
    0%
    R169,96 Gewone prys R340,00
  11. Pienk tonic vir die liefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R85,00 Spesiale prys R49,99
  12. Pienk tonic vir die liefde
    Rating:
    0%
    Gewone prys R100,00 Spesiale prys R50,00
  13. Tussen glas en vag
    Rating:
    0%
    Gewone prys R100,00 Spesiale prys R50,00
  14. Op 'n Turkse tapyt (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  15. Roep van die naguil (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  16. n Broodjie vir die liefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
  17. Tussen glas en vag (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R85,00 Spesiale prys R49,99
  18. Opaal vir die liefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R81,00 Spesiale prys R45,99
Filter
Stel ascending direction

18 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys