Heila Theron woon naby die see en die bos. Sy skilder en het reeds in Windhoek, Stellenbosch en Port Elizabeth uitgestal. Sy ontwerp ook stelle en siklorama vir die verhoog. Sy is dol oor haar wetenskaplike man wat alles wil uitpluis en wat, anders as sy, sy voete plat op die aarde het. Haar vier kinders deurkruis die wêreld, maar twee het darem nou weer in die omgewing kom woon. Sy geniet dit om stories te ontdek en aan te vul met haar verbeelding. Vir altyd betower is haar eerste romanse in die Romanza-reeks.

Heila Theron

Filter
Stel ascending direction

3 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Karoo-droom (EPUB)
    Rating:
    0%
    R81,00
  2. Onder sterre (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  3. Vir altyd betower (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
Filter
Stel ascending direction

3 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys