Trefferboeke soos Slym, Klou, Betower, Bravo, Lulu, Aksieheld Austin en die Nova-wetenskapfiksiereeks het van Fanie Viljoen ’n huishoudelike naam gemaak. Fanie het in Welkom grootgeword. Hy het op skool reeds in kuns belang gestel, en afgesien van sy bekroonde skryfwerk vir kinders en jongmense, is hy ook ’n illustreerder en visuele kunstenaar. Van sy skilderye het 'n tuiste gevind in Amerika, Australië, Kanada en Brittanje. Sy boeke Betower en Afkop was naaswenners in twee van LAPA se jeugromankompetisies, en hy het al ’n rits ATKV-Woordveertjies ingepalm. Fanie Viljoen woon tans in Bloemfontein. Hy skryf voltyds.

Fanie Viljoen

Filter
Stel ascending direction

Items 1-24 of 154

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Springbookaroo (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R136,00
  2. Springboekie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R136,00
  3. Springbookaroo
    Rating:
    0%
    R160,00
  4. Springboekie
    R160,00
  5. Band Aids for the dead
    R240,00
  6. Band Aids for the dead (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R204,00
  7. Meatball the ghost dog
    R160,00
  8. Frikkadel die spookhond
    R160,00
  9. Frikkadel die spookhond (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R136,00
  10. Meatball the ghost dog (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R136,00
  11. Ouma Mollie gaan terug skool toe (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R145,00
  12. Leesgids: Ouma Mollie gaan terug skool toe
    Rating:
    0%
    R140,00
  13. Ouma Mollie gaan terug skool toe
    R170,00
  14. Krag
    R180,00
  15. Krag (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R153,00
  16. Jump
    R200,00
  17. Die Klein Boek - Bokspak 2
    Rating:
    0%
    R290,00
  18. Die Klein Boek - Bokspak 1
    Rating:
    0%
    R290,00
  19. Die lewe se vuil houe
    R190,00
  20. Die lewe se vuil houe (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R162,00
  21. Sacrifice To The Flies
    Rating:
    0%
    R240,00
  22. Sacrifice To The Flies (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R187,00
  23. CAPS Spring_1Yr Licence (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R136,00
  24. FET Betower- die drama_1Yr Licence (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R123,25
Filter
Stel ascending direction

Items 1-24 of 154

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys