A.M. (Alene Marie) Holder is ’n skrywer, musikoloog en operasanger wat graag haar liefde vir letterkunde met haar liefde vir musiek verweef. Alene is in 1997 in Bloemfontein gebore. Sy het in Barrydale en daarna in Strand grootgeword. Sy verwerf haar BMusHons-graad aan die Universiteit van Stellenbosch en haar MMus-graad aan Canterbury Christ Church Universiteit. Sy doen tans as PhD-kandidaat operanavorsing vir die Noorweegse Universiteit van Wetenskap en Tegnologie (NTNU). Sy skryf fantasie, want enige iets anders is te mak vir ’n wilde verbeelding.

A.M Holder

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Samboksalf en ’n draaktraan
    R260,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys