Ashleigh Hala is 'n toegewyde onderwyser met 'n Graad in Opvoedkunde in die Senior Fase (FET) en 'n dekade se ondervinding in die klaskamer. Sy het die voorreg gehad om Wiskunde aan kinders van alle ouderdomme te onderrig, maar het 'n besondere liefde vir die Grondslagfase. Onlangs het sy haar horisonne verbreed deur 'n LLB-graad te verwerf, met 'n besondere belangstelling in opvoedkundige reg. Binne en buite die klaskamer is sy passievol daaroor om wiskunde lekker te maak deur die toepassing van innoverende onderrigmetodes.

Ashleigh Hala

Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Teacher’s guide: Tippie does maths (Level 3)
    Rating:
    0%
    R350,00
  2. Teacher’s guide: Tippie does maths (Level R)
    Rating:
    0%
    R350,00
  3. Teacher’s guide: Tippie does maths (Level 1)
    Rating:
    0%
    R350,00
  4. Onderwysersgids: Tippie doen wiskunde (Vlak 3)
    Rating:
    0%
    R350,00
  5. Onderwysersgids: Tippie doen wiskunde (Vlak 1)
    Rating:
    0%
    R350,00
Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys