Ben Viljoen het grootgeword in Vereeniging, waar hy aan die Hoërskool Drie Riviere gematrikuleer het. Vir die grootste deel van sy werksloopbaan was hy betrokke aan die administratiewe kant van lewensversekering. Hy het diens gedoen in die Oos-Kaap, Wes-Kaap, Vrystaat en KwaZulu-Natal. Intussen het hy afgetree en woon deesdae in Bellville. Van sy kortverhale is gepubliseer in bloemlesings soos Van Spoke Gepraat (Tafelberg Uitgewers, 2006), In ’n Neutedop (Bateleur Books, 2006) en Grensoorlogstories (Litera Uitgewers, 2012).

Ben Viljoen

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. ’n Ballade vir Nkunzi (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R272,00
  2. ’n Ballade vir Nkunzi
    Rating:
    0%
    R320,00
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys