Alex van Houwelingen is 'n veelsydige illustreerder wat in 'n wye verskeidenheid style en media werk. Sy werk is gepubliseer in meer as honderd skoolboeke van reg oor die hele Afrika, verskeie korporatiewe opdragte, privaat kliënte en ook storieboeke. Alex hou heel meeste daarvan om stories te illustreer. Hy is daarom ook baie lief daarvoor om aan die Zackie Mostert reeks te werk. In sy vrye tyd skildery hy, werk aan sy spotprent reeks "Tussendeur" en gee Visuele Kuns by 'n hoërskool. Hy is getroud met Ilze en het twee kinders, Robin en Madelein.

Alex van Houwelingen (Illustreerder)

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.