Nelia Engelbrecht is in Klerksdorp gebore en getoë en het ’n BA Kommunikasiekunde-graad. Deur die jare het sy vir verskeie publikasies as joernalis gewerk en talle koerantartikels gepubliseer. In 1994 het sy fiksie begin skryf. Sedert 1994 het daar ongeveer 75 kortverhale, asook drie liefdesromans, drie boeke vir laerskoolkinders, en ses tienerboeke verskyn.

Nelia Engelbrecht

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Ier se ultimatum, Die (EPUB)
    Rating:
    0%
    R81,00
  2. Die Ier se ultimatum (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys