Felicia Snyman is ’n prokureur en mediator met ’n liefde vir lees. Haar groot droom is bewaarheid toe haar eerste Romanza, ʼn Duisend keer ja in 2016 gepubliseer is. Sy vind inspirasie vir haar skryfwerk in haar beroep en gesprekke met haar hartsmense. Sy is ook ’n kinderboekskrywer en geniet die avonture. Sy, haar man, kinders en Boston Terriër woon in Vanderbijlpark, vir ewig gelukkig saam.Felicia se groot droom is bewaarheid toe haar eerste Romanza, ʼn Duisend keer ja, in 2016 gepubliseer is. Sy spog as ʼn skrywer in die liefdesgenre met verskeie titels onder haar eie naam. Meeste van die inspirasie vir haar skryfwerk spruit uit haar werk en gesprekke met haar hartsmense. Sy sien die hartseer gedeeltes van ander raak waarin daar soveel potensiaal vir ʼn gelukkige einde opgesluit lê. Felicia is ook ʼn kinderboek-skrywer en geniet hierdie avonture. Sy is geseën met ʼn sprokiesliefde en het in 2019 met die liefde van haar lewe getrou. Sy, haar man, kinders en Boston Terriër, woon in Vanderbijlpark, vir ewig gelukkig saam.

Felicia Snyman

Filter
Stel ascending direction

34 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Mei 2026 4 Romanza
    Rating:
    0%
    R374,00 Gewone prys R440,00
  2. Mei 2026 4 Romanza E-boeke
    Rating:
    0%
    R323,00 Gewone prys R380,00
  3. Harte in harmonie
    Rating:
    0%
    R110,00
  4. Harte in harmonie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  5. Chloe en die dino-baba (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R160,00
  6. Chloe en die dino-baba
    R190,00
  7. Oktober 2025 4 Romanza E-boeke
    Rating:
    0%
    R323,00 Gewone prys R380,00
  8. Liefde met 'n doelskop (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  9. Oktober 2025 4 Romanza
    Rating:
    0%
    R374,00 Gewone prys R440,00
  10. Liefde met ’n doelskop
    R110,00
  11. Die ware avonture van Adelie en Riley 4: Die wakker akkers (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R145,00
  12. Die ware avonture van Adelie en Riley 3: Die Moesters (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R145,00
  13. Die ware avonture van Adelie en Riley 4: Die wakker-akkers
    R170,00
  14. Die ware avonture van Adelie en Riley 3: Die MOEsters
    R170,00
  15. Hartklop in kakie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  16. September 2024 4 Romanza (EBOEKE)
    Rating:
    0%
    R380,00
  17. Benru se boomskok: Die geheim van sy spesiale magte
    R180,00
  18. Maart 2024 4 Romanza E-boeke
    Rating:
    0%
    R380,00
  19. In die hart van Lente (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  20. Die ware avonture van Adelie en Riley: Die Amadidas
    Rating:
    0%
    R170,00
  21. Ware avonture van Adelie en Riley: Swembadmonster
    R170,00
  22. Die ware avonture van Adelie en Riley: Die swembadmonste (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R145,00
  23. Die ware avonture van Adelie en Riley: Die Amadidas (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R145,00
  24. Liefde met 'n uitklophou (E-BOEK)
    Rating:
    0%
    R94,00
  25. In sy glimlag (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  26. In sy stilte (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  27. In sy arms (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  28. In sy hart (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  29. n Duisend keer ja (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  30. #Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel (RomanzaLiefde)
    Rating:
    0%
    R40,00
  31. Leila se leeuman (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  32. Meer as ooit (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  33. Bosveldliefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  34. Vir nou, altyd en daarna (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
Filter
Stel ascending direction

34 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys