Alita Steenkamp is ’n vryskutjoernalis wat spesialiseer in persoonlikheidsprofiele. In die 12 jaar wat sy in die bedryf staan, het sy al verskeie voorbladartikels vir tydskrifte soos Vrouekeur, rooi rose, Lig en Taalgenoot geskryf. Alita slaag uitstekend daarin om iemand lewensgetrou op papier vas te vang. In 2009 was sy ’n medewerker in die skryf van Hestrie Cloete-Els se outobiografie, My pyn, my glorie, en in 2010 het sy Mathys Roets se inspirerende lewensverhaal in Steeds Mathys vertel.

Alita Steenkamp

Filter
Stel ascending direction

3 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. #Kuberliefde & Kleur vir die bleeksiel (RomanzaLiefde)
    Rating:
    0%
    R35,00
  2. Loui Fish: Walking in my choos (EBOOK)
    Rating:
    0%
    R199,00
  3. Loui Fish: Onsinkbaar (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R199,00
Filter
Stel ascending direction

3 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys