Nellie Alberts is ’n gebore Noord-Kapenaar en het draaie op Stellenbosch en in die onderwys gemaak waarna sy lank ’n naaldwerkbesigheid bedryf het. Sy het op skool gou die dorpsbiblioteek deurgelees en is as koshuiskind dikwels betrap met leesboeke in die studiesaal. Sy woon op ’n plaas in die Voor-Roggeveld met vyf honde, twee katte en hoenders waarvan die getalle wissel – afhangende van die vaalmuishonde se bedrywighede. Sy bly besig met tuinmaak, om te kwilt en naaldwerk, redigeer- en proefleeswerk.

Nellie Alberts

Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Reg in die middel van nêrens
    R170,00
  2. Die meisie langsaan (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  3. Reguit na my hart (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  4. Madeliefie in Namakwaland (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R85,00
  5. ñ Jakkals wat roep (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
Filter
Stel ascending direction

5 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys