Nerine Ahlers het aan die Hoërskool Menlopark gematrikuleer en aan die Universiteit van Pretoria gestudeer, waar sy in 1985 ’n M.A.-graad verwerf. As gekwalifiseerde taalonderwyseres, hoofsaaklik in Frans, gee sy ook klas in Afrikaans en Duits op hoërskool, onder andere by St. Mary’s DSG en die Hoërskool Menlopark in Pretoria. Sy is getroud met Johann Ahlers en het twee dogters, Joekie en Rianné. Nerine Ahlers en Alet Steenkamp is as skrywerspan die skeppers van die gewilde SSS-reeks, asook die enkeltitel-tienerboeke Liefde is … en Ek+Jy. Selfone, skelms en sjokolade is in 2007 met ’n ATKV-Kinderboektoekenning bekroon, en in 2011 palm dié gedugte duo nog ’n ATKV-Kinderboektoekenning in met Liefde is …

Nerine Ahlers

Filter
Stel ascending direction

32 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. In my ander lewe is ek Ellie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R185,00
  2. In my ander lewe is ek Ellie
    Rating:
    0%
    Gewone prys R220,00 Spesiale prys R187,00
  3. Studiegids: Eendag in Julie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R135,00
  4. Studiegids: Een dag in Julie
    Rating:
    0%
    Gewone prys R160,00 Spesiale prys R120,00
  5. Operasie: spinasie-situasie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R85,00
  6. Operasie: spinasie-situasie
    Gewone prys R200,00 Spesiale prys R150,00
  7. Wian en die Viking-swaard (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R85,00
  8. Wian en die Viking-swaard
    Gewone prys R200,00 Spesiale prys R100,00
  9. Weg
    Gewone prys R210,00 Spesiale prys R105,00
  10. Weg (E-boek)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R180,00 Spesiale prys R90,00
  11. Een dag in Julie
    Rating:
    0%
    Gewone prys R200,00 Spesiale prys R100,00
  12. Teiken in Parys
    Gewone prys R210,00 Spesiale prys R105,00
  13. Teiken in Parys (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R180,00 Spesiale prys R90,00
  14. Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit (jeugromankompetisie wenner 2)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R200,00 Spesiale prys R50,00
  15. Die verdwyning van Seamus Smit deur Seamus Smit (jeugromankompetisie wenner 2) (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R85,00
  16. Sepiesterre, sokkies en skobbejakke (EPUB)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R85,00
  17. Selfone, skelms en sjokolade (EPUB)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R85,00
  18. Soene, sonroom en seestrome (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R160,00 Spesiale prys R80,00
  19. Ek + jy (EPUB)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R175,00 Spesiale prys R87,50
  20. Seesand, sonbrille & smokkelaars (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R160,00 Spesiale prys R80,00
  21. Op die maat van Maya (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R195,00 Spesiale prys R97,50
  22. Losprys in Parys (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R215,00 Spesiale prys R107,50
  23. Per ongeluk Parys (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R205,00
  24. Weg (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R180,00
  25. SSS-Omnibus 1 (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R245,00 Spesiale prys R122,50
  26. Liefde is ... (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R170,00 Spesiale prys R85,00
  27. Onkant (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R130,00 Spesiale prys R65,00
  28. SSS-omnibus 2 (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R245,00 Spesiale prys R122,50
  29. Op die maat van Maya
    Gewone prys R230,00 Spesiale prys R28,75
  30. Losprys in Parys
    Rating:
    0%
    Gewone prys R250,00 Spesiale prys R62,50
  31. SSS-omnibus 2 (Seesand,Spoke; Skaduwees; Soene)
    Rating:
    0%
    R290,00
  32. SSS-omnibus 1 (Selfone; Smse; Sepiesterre)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R290,00 Spesiale prys R72,50
Filter
Stel ascending direction

32 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys