Dawie de Villiers het tussen 1962 en 1970 in 25 toetse vir Suid-Afrika gespeel, waarvan 22 as kaptein. Hy was van 1971 tot 1997 as parlementslid en kabinetsminister in die Suid-Afrikaanse politiek betrokke en was van 1997 tot 2005 adjunk-sekretaris-generaal van die World Tourism Organization. Hy en sy vrou, Suzaan, woon in Stellenbosch en het vier getroude kinders en nege kleinkinders

Dawie de Villiers

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Dawie de Villiers (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R240,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys