Dianne van Eeden is getroud, het twee kinders en bly die afgelope 21 jaar op Kathu, die mooiste dorpie in die Noord-Kaap. Sy is versot op die sonsondergange van die Kalahari, lief vir tuinwerk, koskook en speel graag klavier. Jongmense met hulle voete stewig op die aarde, maak haar opgewonde. Sy glo dis in húlle hande wat die toekoms van ons pragtige sonskynland lê. Elf titels het al uit haar pen verskyn, maar ’n Stukkie genade is die eerste in die Romanza-reeks.

Dianne van Eeden

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. ’n Stukkie genade (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys