Esther Verhoef is ’n baie gewilde Nederlandse skrywer en haar boeke is topverkopers. Haar sielkundige rillers en romans het al oor die 2.5 miljoen eksemplare in Nederland verkoop. Sy het al verskeie toekennings ontvang insluitend die NS Publieksprijs (NS Audience Award/Prix Public); die Hebban Crimezone Award; die Diamanten Kogel (Diamond Bullet); en vir Mother Dear, die gesogte Gouden Strop (Golden Noose) Toekenning vir die beste moordriller van die jaar. Sy is ook die skrywer van Close-Up en Rendezvous, beide beskikbaar in Engels.

Esther Verhoef

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Liewe Mamma (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R272,00
  2. Liewe Mamma
    Rating:
    0%
    Gewone prys R320,00 Spesiale prys R80,00
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys