Beatrix Snyman is ’n kundige hekelaar wat reeds sedert 2012 hekelklasse en -werkswinkels aanbied. Sy ontwikkel oorspronklike hekelpatrone vir bekende hekeldraadvervaardigers soos Vinnis Colours en Nuturing Fibres. Beatrix het ook onlangs begin om haar eie reeks alpaca- en merinohekeldraad te ontwikkel. Sy is bekend en gewild in die Suid-Afrikaanse hekelgemeenskap en skryf ook ’n hekelblog. Beatrix is die ma van ’n tweeling en woon in Durbanville. Leer gerus meer oor Beatrix by: Webblad: http://btrixdsigns.co.za Facebook: www.facebook.com/btrixyarns/ Instagram: https://www.instagram.com/btrixdsigns/

Beatrix Snyman

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.