Henriëtte Linde-Loubser is ‘n liefhebber van woorde en taal, veral Afrikaans. So is dit reeds van kindsbeen af. As bibliotekaris aan die Universiteit van Stellenbosch, kon sy haar vir jare uitleef in ‘n omgewing waar haar passies vervloei: ‘n wêreld van boeke, lees, jongmense en navorsing. Sy verwerf haar Ph.D. (US) in Omgewingsopvoeding in 2017, getiteld Die uitbeelding van omgewingskwessies in geselekteerde tekste uit die Afrikaanse kinder- en jeugliteratuur: ’n Ekokritiese perspektief. Talle kortverhale vir volwassenes en ook vir die jeug het reeds uit haar pen verskyn. Van haar werk is opgeneem in versamelbundels soos byvoorbeeld die Woordfeesbundel, Bly (2016) en Boereoorlogstories 2 (2012) en in voorgeskrewe werke vir skole. Sy is voorheen ook reeds benoem as finalis vir die Sanlamprys vir Jeuglektuur.

Henriëtte Linde-Loubser

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Plek van poue (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R272,00
  2. Plek van poue
    R320,00
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys