Helma van Rooibos (RomanzaStoom)

R110,00
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781779871732
Formaat: Sagteband
Publikasie datum: 2026-07-01
Helma bevind haar in Frankryk ná ’n mislukte verlowing. Teen haar beterwete raak sy betrokke by die selfversekerde Thomas Uys, al is hy vaag oor sy eie lewe. Tydens ’n krisis waag Helma dit om op Thomas te steun, net om uit te vind dat alles wat hy voorgegee het ’n leuen was. Hulle kan mekaar egter nie vermy nie en haar gevoelens versterk net terwyl sy die ware Thomas leer ken. Voel Thomas dieselfde of gebruik hy haar net
Meer inligting
Publikasie Datum 01 Jul. 2026
Formaat Sagteband
Skrywer Jaco Versfeld
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening
Meer Deur Jaco Versfeld