Matthee is in Riversdal in die Suid-Kaap gebore. Nadat sy musiek studeer het, het sy kortverhale en romans begin skryf. Die meeste van haar romans is deurlopend topverkopers en is in meer as veertien tale vertaal. Penguin Books is haar Engelse uitgewer en publiseer Fiela's Child, Circles in a Forest, The Day the Swallows Spoke, en in 2004, DreamForest, wat die vertaling van Toorbos is. Haar laaste roman, Die Uitgespoeldes, wat kort voor haar dood voltooi is, word in 2005 in sowel die oorspronklike Afrikaans as in Engels (getiteld Driftwood) deur Penguin gepubliseer.

Dalene Matthee

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Die uitgespoeldes (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R130,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys