Roudéne le Roux sal soos Esau van ouds haar geboortereg vir ’n lekker boek verruil. Sy het in Maart 2015 die onderwys ’n besliste vaarwel toegeroep en sy en haar man boer nou met beeste in die Zeerust-distrik. Albei haar seuns het klaar studeer en werk tans aan hul onderskeie loopbane. Sy kan nie wag om op “pensioen” te gaan en haar hand voltyds op papier te waag nie.

Roudéne le Roux

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Bruid in die Amasone (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys