Rozaan de Wet se skryfloopbaan begin vroeg toe haar verhaaltjies in twee kindertydskrifte verskyn: Die Jongspan en Môrelig. De Wet werk as verslaggewer by Oggendblad vir ’n paar jaar en talle kortverhale van haar verskyn in die Vrouekeur en Huisgenoot, asook op LitNet en haar blog. Sy skryf ook artikels vir rooi rose en briewe vir streekskoerante. Tans bestuur sy ’n mediese praktyk op die Weskus en skryf steeds graag kortverhale in haar vrye tyd. Sy is getroud en het drie kinders. Haar deernisvolle en getroue beskrywings van tipiese lewenswerklikhede word ten beste weergegee deur die lesers.

Rozaan de Wet

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.