ohan Smith werk al vir meer as 30 jaar met jongmense, onderwysers ouers en gesinne. Van sy meer as 30 boeke fokus veral op dié groepe. Hy tree landswyd op by kerke en skole. Sy boodskappe, praatjies en reekse fokus op ouerskap en die gesin, dissipelskap, depressie, uitbranding en geestelike groei. Hy het al by vele konferensies opgetree. Johan het ook al tientalle jeugkampe, jeugweke en praatjies vir jongmense by skole en kerke aangebied. Hy bied ook graag motiverings-, inspirasie- en bemagtigingspraatjies aan vir onderwysers by skole, asook geestelike leiers.

Johan Smith

Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Colour your life with relationships (EBOOK)
    Rating:
    0%
    R229,50
  2. Leef in volkleur (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R238,00
  3. Colour your life with relationships
    Rating:
    0%
    R270,00
  4. Leef in volkleur
    Rating:
    0%
    R280,00
Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys