Jaco Versfeld is woonagtig in Pretoria, maar het ‘n belangrike deel van sy lewe aan Parys in die Vrystaat gegee. Hy werk voltyds as joernalis en nuusskrywer terwyl hy besluit wat hy wil word as hy eendag groot is. Sy voorliefde is boeke en as hy nie lees nie, sit hy stories op papier. Sy vrou is sy regterhand en met twee seuns wat reeds uit die huis is, werk hulle so tussen die boeke saam om ‘n laatlam-pensioenvreter deur die laerskool te kry.