Zuléka Smit is ’n 39-jarige lief-vir-die-lewe-kindertuin-onderwyseres en motiveringspreker met ’n passie vir jongmense en skryf. Gebore in Kroonstad, maar geswore Bolander wat haar matriek aan die Hoerskool Albertinia voltooi het, het Zuléka na skool haar B.Ed onderwysgraad cum laude aan die Kaapse Technikon Wellington Kampus behaal. Sy begin haar loopbaan by Klein Boishaai in die Paarl waar sy reeds die afgelope 15 haar lewe wei om klein mensies voor te berei vir die lewe en stewig fondasie te lê in hul lewens. Sy is tans voltyds maar ook koshuismoeder by ’n hoërskool waar sy haar passie vir die opvoeding en leiding van jongmense verder uitleef. Zuléka is by uitstek ’n familiemens en is getroud met Johan. Hulle het 2 pragtige kinders Karli en Heini.

Zuléka Smit

Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Ben en die groot toets (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R128,00 Spesiale prys R64,00
  2. Ben en die groot toets
    Gewone prys R160,00 Spesiale prys R128,00
  3. Ben gaan skool toe (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R136,00 Spesiale prys R68,00
  4. Ben gaan skool toe
    Rating:
    0%
    Gewone prys R160,00 Spesiale prys R80,00
Filter
Stel ascending direction

4 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys