Roosville Raaisels 1: Die Vlinderdief

Gewone prys R160,00 Spesiale prys R40,00
Roosville Raaisels 1: Die Vlinderdief
Beskikbaarheid: In voorraad
ISBN
9781776353262
Format: Sagteband
Publish date: 2022-02-04

Karla is geskok om uit te vind dat iemand die raar en kosbare Blou Morf-vlinders uit die Skoenlapperhuis waar haar ma werk gesteel het – en nou kan haar ma dalk haar werk verloor!
Saam met haar nuwe vriende Kumiko en die tweeling Douw en Devan besluit sy om ondersoek in te stel en die vlinders te red – saam met haar ma se werk.
Hierdie boek, die eerste titel in 'n nuwe reeks, is 'n prettige en avontuurlustige speurverhaal vir jong lesers deur Marita van Aswegen en pragtig geïllustreer deur Cheslea Taylor.

Lees die uittreksel

Meer inligting
Publish Date 04 Feb. 2022
Format Sagteband
Taal Afrikaans
Skrywer Marita van Aswegen
Skryf jou eie resensie
Slegs geregistreerde gebruikers kan resensies skryf. teken in of skep 'n rekening