Santie van der Merwe is ’n tuisteskepper wat meer hou van lees as van afstof, en meer van skryf as van stryk. As jong tuisblyma van twee kinders steek sy voelers uit en publiseer ’n paar tydskrifverhale. Toe haar jongste kind universiteit toe is, skryf sy in vir die Bloemfonteinse Skrywersvereniging se jaarlikse wedstryd, en wen die tweede prys vir haar kortverhaal, ’n Dag in Junie. Dit was net genoeg motivering om haar hekelpen neer te sit en haar hand aan ’n liefdesroman te waag. Santie woon saam het haar man, seun, kat en hond in Centurion.

Santie van der Merwe

Filter
Stel ascending direction

13 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Uit die donker (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R221,00 Spesiale prys R110,50
  2. Uit die donker
    Gewone prys R260,00 Spesiale prys R130,00
  3. Al wat oorbly (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R213,00 Spesiale prys R106,50
  4. Anderkant vergeet (EPUB)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R242,00 Spesiale prys R121,00
  5. Gelyke kans (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R242,00 Spesiale prys R121,00
  6. Die einde van die storie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R213,00 Spesiale prys R106,50
  7. Ver in die wêreld Kittie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R213,00 Spesiale prys R106,50
  8. Vandat jy weg is (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R255,00 Spesiale prys R127,50
  9. ñ Goeie jaar vir rose (EBOEK)
    Rating:
    0%
    Gewone prys R238,00 Spesiale prys R119,00
  10. Man met 'n hart (RomanzaLiefde) (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R35,00
  11. ñ Goeie jaar vir rose
    Rating:
    0%
    Gewone prys R280,00 Spesiale prys R70,00
  12. Al wat oorbly
    Rating:
    0%
    Gewone prys R250,00 Spesiale prys R62,50
  13. Die einde van die storie
    Rating:
    0%
    Gewone prys R250,00 Spesiale prys R62,50
Filter
Stel ascending direction

13 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys