Sally Gardner is ’n bekroonde Britse kinderboekskrywer en illustreerder wat al beide die gesogte Carnegie Medalje en die Costa Kinderboektoekenning gewen het. Haar boeke is al in 22 tale vertaal en in die VK alleen het sy al 1.5 miljoen boeke verkoop. Haar eie stryd met disleksie (sy het eers op 14 leer lees) spoor haar aan om NUword te skep – ’n organisasie vir bewusmaking en positiewe diskoers oor disleksie.

Sally Gardner

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.