Ronel Nel het ’n digbundel op haar kerfstok: en die here het foto’s geneem oor vanderbijlpark, uitgegee deur Protea Boekehuis, en was op die kortlys vir die Ingrid Jonker-prys. Sy het haar MA in kommunikasie en joernalistiek deur Boston Universiteit in die VSA behaal. Nel skryf sedert 1988 voltyds as vryskutjoernalis vir publikasies soos De Kat, Insig, Beeld, Taalgenoot, Rapport, Weg!, Wegbreek, Sawubona en Getaway. Sy is tans die redakteur van rooi rose se boeke-, kuns- en vermaakafdeling. Sy is ook ’n gereelde rubriekskrywer vir Beeld-koerant en het drie kinderboeke (van ’n reeks van ses, die sg. ‘Mier’-reeks) vir die Departement van Onderwys geskryf.

Ronel Nel

Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Pelgrimshoop (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R213,00
Filter
Stel ascending direction

1 item

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys