Annabel Allers is in Pretoria gebore. Sy studeer tans BA Multimedia Studies: Multimedia in Digitale Visuele Kuns aan UNISA. In haar vrye tyd dagdroom Annabel, skryf sy stories en doen enige kreatiewe werk. In 2017 is haar debuutroman, Kupido.com, gepubliseer. Sy droom daarvan om nog boeke te publiseer en selfs kinderboeke te illustreer en boekomslae te ontwerp. Skryf maak Annabel egter die gelukkigste en sy meen dat sy eenvoudig moet skryf om gelukkig te wees en inspirasie te kry vir haar skryfwerk. Sy hoop om in 2021, na afloop van haar studies, na Amerika te gaan om te werk as ’n au pair.

Annabel Allers

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Kupido.com (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R153,00
  2. n Ou soos jy (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R187,00
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys