Rachelle Fourie het bekendheid verwerf vir haar rol in die kykNET-program Op My Eish! waar haar opregtheid, geloofsgebaseerde lewensbeskouing en sagte persoonlikheid haar 'n gunsteling onder kykers gemaak het. In 2024 is sy aangewys as die Silwerskermfees se TV-persoonlikheid van die jaar. Na 'n lewensveranderende hartoperasie het sy in haar roeping verdiep om vroue en jong meisies te begelei om hul identiteit in Jesus te ontdek en innerlike genesing te ervaar. Sy het 'n groot sosiale media-aanhang, tree gereeld as spreker by geleenthede op en deel passievol haar geloofsreis, insigte en inspirasie met ander.

Rachelle Fourie

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. My hart klop so (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R270,00
  2. My hart klop so
    R320,00
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys