Elsa Hamersma het haar skool- en universiteitsjare in Pretoria deurgebring. Daarna het sy en haar man twee en dertig jaar in Johannesburg geleef en gewerk. Die afgelope veertien jaar bly hulle in die Weskus in ’n privaat natuurreservaat. Hulle lewe is rustig en die wêreld wat sy in haar boeke skep, verskaf al die opwinding wat sy nodig het. Haar man, kinders en vyf kleinkinders is haar hart se punt.

Elsa Hamersma

Filter
Stel ascending direction

8 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Bloedfamilie (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R272,00
  2. Ompad na liefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  3. Huwelik op kontrak (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  4. Spioen vir liefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  5. Die mense langsaan (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R230,00
  6. 'n Mooi vyand & Mia se Goliat (RomanzaLiefde)
    Rating:
    0%
    R35,00
  7. Haar laaste kans (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R81,00
  8. Bloedfamilie
    Rating:
    0%
    R320,00
Filter
Stel ascending direction

8 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys