Jacques Papenfus is die stigter van Moeggesukkel, ‘n gemeenskapsgebaseerde organisasie wat mense met behuising, voeding, versoening en die skep van werksgeleenthede, help. Op die ouderdom van nege, het Jacques sy hele gesin in ‘n motorongeluk verloor. Op agtien het hy die eerste keer vir hawelose mense kos gegee. Twintig jaar later, bring hy steeds hoop aan duisende mense.

Jacques Papenfus

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.