S. J. Naudé is in 1970 gebore en studeer regte aan die universiteite van Pretoria, Cambridge en Columbia. Hy woon en werk in New York en Londen. Hy behaal 'n MA in kreatiewe skryfwerk onder toesig van Marlene van Niekerk. Hy is die skrywer van die Afrikaanse Alfabet van die voëls.

S. J. Naudé

Ons kan nie produkte wat ooreenstem met die keuse te vind.