Dr Malene Breytenbach het in Zimbabwe gewoon totdat sy veertien jaar oud was. Haar gesin het toe na Pretoria verhuis waar sy matrikuleer het aan die Afrikaans Hoër Meisieskool. Sy het twee grade by die Universiteit van Pretoria verwerf, ’n BA (met hoofvakke Engels en Frans) en BA (Hons) (Engels) en het ook as vertaler gewerk. Malene en haar gesin het in 1985 na Stellenbosch verhuis waar sy haar studies aan die Universiteit van Stellenbosch voortgesit het en verdere grade verwerf het in Hons, Magister en DPhil in Joernalistiek, Meester in Antieke Nabye Oosterse Studies en MPhil in Antieke Studies. Malene het ook by die Universiteit van Stellenbosch gewerk, eers in Openbare Betrekkinge, toe Kommunikasie en daarna die Stellenbosch-stigting. Oor die jare het Malene al meer as sestig boeke en verskeie kortverhale geskryf.

Malene Breytenbach

Filter
Stel ascending direction

Items 1-36 of 42

Page
Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Maart 2026 4 Romanza E-boeke
    Rating:
    0%
    R323,00 Gewone prys R380,00
  2. Maart 2026 4 Romanza
    Rating:
    0%
    R374,00 Gewone prys R440,00
  3. Skattejag en skadukante
    R110,00
  4. Skattejag en skadukante (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  5. Die vrywilligers (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R255,00
  6. Die vrywilligers
    R300,00
  7. Tweede kans vir liefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  8. November 2025 4 Romanza E-boeke
    Rating:
    0%
    R323,00 Gewone prys R380,00
  9. November 2025 4 Romanza
    Rating:
    0%
    R374,00 Gewone prys R440,00
  10. Tweede kans vir liefde
    R110,00
  11. Liefdesleuens (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  12. Augustus 2025 4 Romanza E-boeke
    Rating:
    0%
    R323,00 Gewone prys R380,00
  13. Die boekengel
    R300,00
  14. Die boekengel (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R255,00
  15. Maart 2025 4 Romanza E-boeke
    Rating:
    0%
    R323,00 Gewone prys R380,00
  16. Skakerings van liefde (E-BOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  17. Die hart het geheime (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  18. April 2025 4 Romanza E-boeke
    Rating:
    0%
    R323,00 Gewone prys R380,00
  19. Oktober 2024 4 Romanza E-boeke
    Rating:
    0%
    R380,00
  20. Seenimf en die skeepsdokter (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  21. Januarie 2024 4 Romanza Eboeke
    Rating:
    0%
    R380,00
  22. Liefde genees (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  23. September 2023 4 Romanza (EBOEKE)
    Rating:
    0%
    R378,00
  24. Liefde en verlies (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R94,00
  25. Mei 2023 4 Romanza (EBoeke)
    Rating:
    0%
    R377,50
  26. Liefde en oorlog (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R94,00
  27. Maart 2023 4 Romanza (EBoeke)
    Rating:
    0%
    R321,30 Gewone prys R378,00
  28. My geliefde wag in Umbrië (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R94,00
  29. Lieflik vloei die Nyl (E-Boek)
    Rating:
    0%
    R94,00
  30. Skadumagte (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R270,00
  31. Huis van geheime (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R155,00
  32. Beloofde land, beloofde liefde (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R95,00
  33. Maya en die operaster (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  34. Die professor en die beterweter (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  35. Lorna en die professor (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R90,00
  36. Verlore skatte (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R155,00
Filter
Stel ascending direction

Items 1-36 of 42

Page
Per bladsy
Beskou as Rooster Lys