Jaco Strydom is ’n leier van die Echo jeug-gemeenskap. Hy is ’n rubriekskrywer, blogger, skrywer en avonturier. Jaco het in Randburg, Johannesburg gematrikuleer en teologie aan die Universiteit van Pretoria studeer. Daarna het hy baie gereis en tyd in Indië, suid-Asië en Afrika deurgebring. Jaco is ’n vrye gees en baie entoesiasties oor sy kajak met menige voltooide solo-vaarte in plekke soos Mosambiek, Tanzania, die Andaman Eilande, Zanzibar en ander eksotiese bestemmings agter sy naam. Jaco skryf gewilde en baanbreker nie-fiksie boeke soos Confessions oor kerkwees, Leef lig en Alle sondaars welkom, en Daka is sy eerste fiksie verhaal.

Jaco Strydom

Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys
  1. Daka (EBOEK)
    Rating:
    0%
    R255,00
  2. Daka
    Rating:
    0%
    R300,00
Filter
Stel ascending direction

2 items

Per bladsy
Beskou as Rooster Lys